New director: community affairs, labour and commerce portfolio

Nuusbrokkies

Nuwe Raadslede

Liesel Krige

Liesel Krige

New director: community affairs, labour and commerce portfolio

Fiona Smith

Namens die Raad van Direkteure van die KBRC wil ek graag ons nuustse direkteur, Mev Liesel Krige gelukwens asook ons nuwe tydelike Onder-Voorsitter Mev Fiona Smith. Baie geluk en baie dankie vir u opofferinge.

Suider-Afrikaanse UNESCO hoofkantoor

Die KBR het onlangs besoek gekry vanaf n afvaardiging van die Suider-Afrikaanse UNESCO hoofkantoor in Harare. Meer hieroor en ander verwikkelinge vanaf UNESCO in die volgende nuusbrief.

Nuwe Administratiewe Beampte

Baie geluk en welkom aan ons nuwe Administratiewe Beampte, Madelaine Coetzee. Sy beman ons kantoor in Kleinmond. U kan haar gerus kontak by admin@kbrc.org.za

258 Total Views   1 View(s) Today
  Vol 4, Issue 1 – March 2017
  , , , , .