Opruimingsaksie op Kleinmond strand

Silwerskoon? Moenie glo nie! Fanie Krige vertel Kleinmond se strand Sondag het op 19 Julie 2015 silwerskoon gelyk toe ‘n groep deelnemers aan ‘n Mandeladag-opruimaksie onder die vaandel van die WWF, Hangklip-Kleinmond Toerismeburo en Clean C omstreeks tienuur byeengekom het. Maar 67 minute later was almal verbaas oor wat daar nog van die strand en […]

READ ARTICLE