Stellenbosse studente besoek Harold Porter Botaniese Tuin

Die Stellenbosse Studente kom weer

Stellenbosse studente verbreed kennis Kennisverbreding vorm ‘n kerndeel van die Kogelbergse Biosfeerreservaat se missie en dit is altyd lekker wanneer daar geleentheid is om ons ervaring met studente, die toekomstige bestuurders van ons land, te deel. Prof Kobus Müller, nagraadse programkoördineerder in Omgewingsbestuur, het vanjaar weer vir ons die geleentheid gebied om met sy studente […]

READ ARTICLE